Fotos
    Hier is die fotos binne hierdie album.
    
            
                                
            - 
                                            
                    
                    Middagete - aangebied deur UJ se toerismestudente - dit was tops!!                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    Dr Botha en Snyders van NECSA saam met verteenwoordigers van Salam                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    Annelise Engelbreg van DM Kisch aan die woord oor "Patente: Slaggate en Sinkgate"                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    Prof Derek vd Merwe, Pro-Visiekanselier van UJ tydens die opening                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    JE Smit (Fisika, UP), 1ste plek in Sessie 1  Johan Kruys van PPS doen die gelukwensing                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    D Bezuidenhout, 1ste plek in Sessie 2                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    M Fick (Besluitkunde, Unisa), 1ste plek in Sessie 3                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    N Coetzer (Biostatistiek, UP), Eureka DIY toekenning, oorhandig deur Thomas Roets                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    Rudi Pretorius en Maryke - dankie vir die harde werk om 'n sukses van die simposium te maak!                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    Teetyd is altyd 'n gesellige affere                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    Een van die skyfies van 'n Chemie-aanbieding - dis waaroor dit gaan en in Afrikaans                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    WS Leung - Vrienden van Zuid-Afrika Prys vir Tweede Taal Afrikaans                                    
                   
             
                        
            - 
                                            
                    
                    Jaco Immelman van UJ aan die woord, hy het ook die 2de prys in Sessie 1 ingepalm