Fotos
Hier is die fotos binne hierdie album.
-
-
-
-
-
Gereedmaking vir registrasie
-
-
Prof Philip Crouse (UP) en Rudi Pretorius (Unisa)
-
Prof Philip Crouse van Departement Chemiese Ingenieurswese stel die gasspreker bekend
-
-
-
-
Prof Egmont Rohwer, Departementshoof Chemie, UP
-
Rudi Pretorius stel die SAAWK bekend
-
-
-
Wilhelm Bisschoff (Skool vir Elektries, Elektronies en Rekenaaringenieurswese, NWU)
-
Wilhelm Bisschoff (Skool vir Elektries, Elektronies en Rekenaaringenieurswese, NWU)
-
Lourie Pieterse (Fisika Departement, US)
-
-
Teetyd
-
Teetyd
-
Nardus van Eyk (Ingenieurswese, NWU)
-
-
Bart Smit (Fisika Departement, US)
-
-
Charl Janse van Rensburg (Departement Statistiek, UP)
-
Michelle Botes (Departement Statistiek, UP)
-
Seitebaleng Littah Makgai (Departement Statistiek, UP)
-
Seitebaleng Littah Makgai (Departement Statistiek, UP)
-
3de plek, Sessie 1: Illne Grobler (Departement Chemie en Polimeerwetenskappe, US)
-
2de plek, Sessie 1: Hendrik Ferreira (Departement Chemie, UVS). Dr Ernie Langner van die Chemie Departement ontvang die prys namens Hendrik
-
1ste plek, Sessie 1: Gerard Puts (Departement Chemiese Ingenieurswese, UP)
-
Blue Stallion (Mathematica) toekenning vir 'n bydrae met wetenskaplike meriete, Sessie 1: Lizelle van Eeden (Departement Chemiese Ingenieurswese, UP)
-
CTexT-toekenning vir 'n besondere bydrae in Afrikaans, Sessie 1: Willem Fouché (Departement Chemiese Hulpbronveredeling (CRB), NWU)
-
CTexT-toekenning vir 'n besondere bydrae in Afrikaans, Sessie 1: Wihan Pheiffer (Departement Dierkunde, NWU)
-
3de plek, Sessie 2: Suranie Prinsloo (Departement Dierkunde/Mikrobiologie, NWU)
-
2de plek, Sessie 2: Leatitia Powrie (Departement Dierkunde, NWU)
-
1ste plek, Sessie 2: Candice Louw (Akademie vir Rekenaarwetenskap en Programmatuuringenieurswese, UJ)
-
Blue Stallion (Mathematica) toekenning vir 'n bydrae met wetenskaplike meriete, Sessie 2: Johan Vermeulen (Departement Geografie, Omgewingsbestuur en Energiestudies, UJ)
-
CTexT-toekenning vir 'n besondere bydrae in Afrikaans, Sessie 2: Andrea Lombard (Departement Geografie, Unisa)
-
3de plek, Sessie 3: Cornelius Louwrens Pieterse (Fisika Departement, US)
-
2de plek, Sessie 3: Dirk Brand (Departement Rekenaarwetenskap, US)
-
1ste plek, Sessie 3: Albert Bart Smit (Fisika Departement, US)
-
Blue Stallion (Mathematica) toekenning vir 'n bydrae met wetenskaplike meriete, Sessie 3: Michelle Botes (Departement Statistiek, UP)
-
Eureka DIY-Solutions prys vir 'n besondere bydrae binne die studievelde van die Wiskundige wetenskappe en Inligtingstegnologie: Janto Louw (Ingenieurswese, NWU)
-
Vrienden van Zuid-Afrika prys vir 'n besondere bydrae deur 'n nie-moedertaal spreker van Afrikaans: Seitebaleng Littah Makgai (Departement Statistiek, UP)
-
Blue Stallion (Mathematica) toekenning vir 'n bydrae met wetenskaplike meriete, Sessie 1: Lizelle van Eeden (Departement Chemiese Ingenieurswese, UP)
-
Blue Stallion (Mathematica) toekenning vir 'n bydrae met wetenskaplike meriete, Sessie 3: Michelle Botes (Departement Statistiek, UP)
-
Blue Stallion (Mathematica) toekenning vir 'n bydrae met wetenskaplike meriete, Sessie 2: Johan Vermeulen (Departement Geografie, Omgewingsbestuur en Energiestudies, UJ)
-
Blue Stallion (Mathematica) toekennings vir bydraes met wetenskaplike meriete: Lizelle van Eeden (UP); Michelle Botes (UP); Johan Vermeulen (UJ)
-
Dr Melanie Rademeyer van Departement Chemie, UP het die Sanlam skootrekenaar sak gewen in die gelukkige trekking